Sielkundige vra : Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens sex? "Ek het 1 keer en sy't redelik die moer in gelyk!" Hoe dan so? "Sy't by die donderse venster ingeloer......!"
Baas toets blond se wiskunde: "As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee, hoeveel trek jy af?" Blond: "Als Meneer!.... Skoene, rok, bra, holvlos -Fokken ALLES!"
Gatiep: Gammat, wasse honne het djy?
Gammat: Haskies.
Gatiep: Ek vra wasse honne het jdy man....
Gammat: Haskies!!!!!!!!
Gatiep: Ag fokof - Djou, dowe fokker!
Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman: "Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is doosdronk." Polisieman: "Flip meneer, die ander kar is dan 'n koei.....!"
Mike vra Kallie - Is Portugal ver? Kallie se nee, hy glo nie, want daar was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal met fietse gery!
No comments:
Post a Comment